Hy slaap nooit nie
Kameelperde slaap die minste van alle soogdiere. Hulle slaap tussen 10 minute en 2 ure elke 24 uur periode en die gemiddeld is 1,9 uur slaap elke 24 uur. Die kameelperd het nie veel met ons as mense in gemeen nie, want as ons so min geslaap het, sou dit waarskynlik beteken dat ons aan een of ander vorm van…
Soos ’n lam
Die Italiaanse kunstenaar, Caravaggio, het in 1602 ’n skildery geskilder bekend as The Taking of Christ. Hierdie skildery is ’n vroeë voorbeeld van die Barok styl en besonder indrukwekkend. In donker kleure geskilder, laat dit die kyker nadink oor Jesus se arrestasie in die Tuin van Getsemane. Die twee belangrikste elemente wat die kyker se aandag vereis, is eerstens Judas…
respek waardig
Net voor die afskop tydens Super Bowl XLIII het Kurt Warner van die Arizona Cardinals gehoor dat hy die Walter Payton NFL Man van die Jaar toekenning gewen het – ’n toekenning wat aan die speler gegee word wat die beste op die veld en van die veld af in gemeenskapsdiens presteer het. “Ek voel nederig en onwaardig om te…
Laaste Linie Van Verdediging
Gettysburg in Pennsylvania is die plek waar die Amerikaanse Burgeroorlog eindelik ’n kentering getoon het. Een van die belangrike gebiede waar die keerpunt gekom het, was ’n heuwel genoem Little Round Top, waar kolonel Josua Chamberlain en sy manskappe van die 20ste Maine hulle man gestaan het. Indien die opponerende troepe by Chamberlain en sy manskappe verby gekom het, glo…
god se flenniebord
In hierdie tydperk waar videotegnologie beskikbaar is, is dit moeilik om te glo dat baie onderwysers steeds ’n flenniebord gebruik om Bybelstories aan die kinders oor te dra. Ek onthou hoedat my Sondagskoolonderwysers daardie plat aanplakborde gebruik het waarop hulle prente van David, Daniël, Jona, Jesus en ander karakters kon vasheg. Hierdie borde het die onderwysers gehelp om die inhoud…
“if day”
Die 19de Februarie 1942 was ’n besondere dag in Kanada. Dit was “IF DAY” – ’n dag toe ’n skyninval in Winnipeg, Manitoba gedoen is. Die doel was om aan te toon wat sou gebeur indien Kanada onder die wrede juk van die Nazi’s sou beland en om hulle sodoende aan te moedig om die oorlog heelhartig te ondersteun. Iemand…
Die korrekte informaSie
Ons vlug was pas 15 minute in die lug toe die loots aangekondig het dat die vliegtuig ernstige probleme het en dat die bemanning dit probeer oplos. ’n Rukkie later is aangekondig dat hulle na die lughawe sou moes terugkeer. Toe het die lugwaardinne oomblik vir oomblik inligting deurgegee en verduidelik wat aan die gang was en wat sou gebeur…
’n kwessie Van waardes
Terwyl ek deur Chicago gery het, het ek ’n kennisgewing gesien wat ’n besigheidseminaar adverteer. Die kennisgewing se bewoording het my getref. Die Waarde van ’n Leier hang af van daardie Leier se Waardes. Daardie stelling het my laat dink. Dit wat vir ons kosbaar is en waarde het, vorm ons karakter en dit sal uiteindelik bepaal hoe ons ander…
Die geskrewe woord
Verlede Januarie het ESPN televisie ’n program oor Peyton Manning van die Indianapolis Colts, aangebied. Hy is pas tevore as die NFL se waardevolste speler aangewys. Die program het nie oor sokker gehandel nie. Dit het verwys na die feit dat Manning die afgelope jare wanneer iemand wat hy bewonder as speler uitgetree het, ’n briefie aan hulle geskryf het…
hardloop Die wedloop
Spiridon Louis is nie ’n wêreldbekende figuur nie, maar in Griekeland is hy wel ’n belangrike persoon. Dis as gevolg van dit wat tydens die Olimpiese Spele in 1896 in Griekeland gebeur het. Gedurende daardie Spele het die Grieke goed presteer – hulle het die meeste medaljes van enige land gewen. Maar die wedloop wat aan die Grieke die meeste…